- Jacques Pienaar is verkeis as die nuwe voorsitter en sal deur Duncan Fairburn (onder-voorsitter) bygestaan word.
- Beplanning vir die o/14, o/15 & o/19's se toere tydens die September skoolvakansie.
- Moontlikheid van 'n krieket-kliniek aanbieding by die skool. Meer detail sal deurgegee word aan ouers en spelers sodra dit beskikbaar is.
- Vir die opbou van die krieketfonds, word borge, donasies en voorstelle vir fondsinsamelings ingewag.
Recent Results
7 February 2012
u/14B vs Bellville - Stellenberg was in total control of this game. The team placed a winning score on the board of 139 runs without loss. Oppertunity for various batsmen were provided to get time at the stumps: R Liebenberg (25), C Willemse (27), J Thomlinson (24), C Wessels (26). Bellville lost all ten wickets after 94 runs. J Hendrik took 4 wickets, R de Klerk 3 and D Hoffman 2 wickets respectively. Stellies wins by 45 runs.
3 Februarie 2012
o/19A vs Bellville - Hierdie ook 'n wedstryd wat tot op die einde geveg moes word vir 'n oorwinning. Albei spanne het goeie veggees getoon en is albei uitgeboul tydens hulle kolfbeurte, maar op die einde het Stellenberg dit deurgetrek. Stellies plaas 'n teiken van 201 op die telbord met 'n stewige kolfbeurt van 83 lopies deur Matthew Duncan. Bellville volg op en is uitgeboul in die 47ste beurt vir 191. Danie Visser het koning gekraai hier met 4 penne vir 29 lopies in 8.5 beurte.
o/19B vs Bellville - Bellville neem eerste stelling in voor die penne vir hule kolfbeurt en teken 84 lopies aan in 29.5 beurte. Na die ete breek, bereik Stellenberg gemaklik die wenteiken in die 27ste boulbeurt met die verlies van 4 paaltjies. Die openingspaar het beide dubbelsyfers aangeteken - Louis Trichardt (40 lopies) en Timothy Fairbairn (20 lopies).
o/15A vs Bellville - Die span van Bellville het behoorlik ingeklim onder ons boulers. Na 276 lopies was almal terug in die hut met al die penne plat. Twee 50-talle is aangeteken. Stellenberg kon slegs 102 lopies aanteken met Renier de Waal die hoogste telling op 24. Brandon Pugh, Karl Laubsher en Schalk Carstens kon dubbelsyfers aanteken. Bellville wen gemaklik met 174 lopies.
o/14A vs Bellville - Wag vir uitslae.
29 February 2012
u/14B vs Fairmont - The Fairmont batsmen were at the stumps first to set up the score board. They managed 59 runs losing all 10 wickets using 20 overs. G. Bosch took 4 wickets in 4 overs. Stellenberg chased this total, reaching it comfortably in the 15th over with the loss of only 1 wicket. The two opening batsmen set a decent total of 35 runs. A big number of extras (21) added to the total. Stellenberg won by 9 wickets - well done!
25 Februarie 2012
o/19A vs Bellville CC - Stellenberg wen die wedstryd 'by default'. Uitslag so bepaal deur Sarel Burger (WPNS).
o/19B vs DF Malan - Hierdie wedstryd is toe wel gespeel aangesien die oorspronklike veld van Saterdag te klein was. Wedstryd is in 'n 25 beurt formaat gespeel waartydens Stellies eerste voor die penne was en 90 lopies kon aanteken vir die verlies van agt paaltjies. DF Malan is ingestuur en almal uitgehaal vir 58 lopies. Stellies wen gemaklik met 32 lopies.
o/15A vs Fairmont - Tydens die Stellenberg beurt is almal uitgehaal vir 98 lopies in 31 boulbeurte. Dubbeltalle is aangeteken deur Brandon Pugh (13) en Darren van Aarde (11). Fairmont antwoord en behaal die wentyken met slegs een paaltjie staande. Die uitblinkers met die boulwerk was Schalk Carstens (4 paaltjies vir slegs 11 lopies) en Kristofor Collins (3 paaltjies vir 24 lopies). Fairmont wen naelskraaps met een paaltjie.
o/14A vs Fairmont - Wag vir uitslae.
18 February 2012
u/19A vs Edgemead - Stellenberg won the toss and elected to bat. After 38.3 overs all ten wickets were down. With only two players managing to steer the innings ahead with double figures, the total 117 might have been not enough. Jean Heinlein scored 44 runs from 72 balls and Matthew Duncan made 29 runs from 59. Both players were caught and bowled by Edgemead's bowler Dean Landers. The opponents followed on after the break and excellent bowling by Nicolaas Cilliers saw their innings come crashing down. Nicolaas took 6 wickets in 9.5 overs, of which two were maidens, and only 15 runs scored from it. The opponents were all back in the clubhouse for 87 runs. Well done Stellies!!
u/19B vs Parow - Match cancelled due to wet pitch.
u/15A vs Fairbairn - This you seldom get but the match ended in a draw. Fairbairn managed 110 runs for the loss of 6 wickets. Stellenberg replied, achieving to level the score with the loss of 9 wickets. Double batting figures were achieved by Darren van Aarde (29 not out), Stephan Dijkstra (15) and Kristofor Collins (10). A total of 38 extras added to the total. On the bowling front the real star for the day was Jano Nieman, taking 4 wickets for 6 runs in three overs.
u/14A vs Fairbairn - Awaiting results.

19 March 2012
Krieketvergadering (14 Maart)
Die volgende aspekte en uitkomste is hanteer tydens die afgelope krieket ondersteuningskomitee vergadering:
15 March 2012
Stellies krieketsterre
Die afgelope seisoen het daar weer 'n paar van ons jong manne uitgeblink. Vir die juniors (o/14) was Evert Carstens mooi op dreef met die kolf en het al op twee geleenthede meer as 40 lopies aangeteken.
In 'n onlangse wedstryd het Wentzel van Zyl ses paaltjies laat kantel vir slegs 15 lopies. Wel gedaan.
Die senior manne het ook gewys wat in hulle steek. Nicolaas Cilliers het hierdie kwartaal al meer as 30 paaltjies geneem en spog met 'n beste boulontleding van 6/13. Lohan vd Vyver het onlangs teen Edgemead sy 50ste paaltjie ingeoes vir die eerste span.

| Evert Carstens & Wentzel van Zyl |
Die senior manne het ook gewys wat in hulle steek. Nicolaas Cilliers het hierdie kwartaal al meer as 30 paaltjies geneem en spog met 'n beste boulontleding van 6/13. Lohan vd Vyver het onlangs teen Edgemead sy 50ste paaltjie ingeoes vir die eerste span.
![]() |
| Lohan & Nicolaas |
08 March 2012
Sammy Bloch trofee 2012
Stellenberg het teen DF Malan kragte gemeet in die onlangse Sammy Bloch trofee. In die semi-finaal teken Stellies 119 lopies aan vir die verlies van 7 paaltjies. Duncan Brink dra 'n stewige 20 lopies by en Neil Krogscheepers 19 (nie uit nie).
DF Malan is almal uitgeknikker vir 106. Nicolaas Cilliers neem 3/18, Matthew Duncan 2/23, Danie Visser 2/14 en Michael Lamropoulos 2/21.
Stellies wen met 13 lopies. Ons trotse span teen DFM:
Dankie aan ons die twee toegewyde afrigters - Duppie en Schalk.
DF Malan is almal uitgeknikker vir 106. Nicolaas Cilliers neem 3/18, Matthew Duncan 2/23, Danie Visser 2/14 en Michael Lamropoulos 2/21.
Stellies wen met 13 lopies. Ons trotse span teen DFM:
![]() |
| Stellies o/19A vir 2012 |
In die finaal word kragte gemeet met HS Tygerberg, wat altyd sterk kompitisie bied in hierdie formaat van die spel. In in bittere stryd wat alles getoon het dat die Tiere die wedstryd gaan beklink, is verbete geveg tot op die einde.
Hier ons trotse span met die trofee waar hy hoort, in die Stellenberg vertoonkas.
![]() |
| Wenners van die Sammy Bloch trofee vir 2012 |
Labels:
Sammy Bloch
17 February 2012
Cricket supporters committee meeting
Herewith a short summary on the topics discussed and outcome of the meeting held this week.
Due to other commitments, Louis Trichardt won't be able to stand as chairman for this year. Duncan Fairbairn will be asked to take over this role.
Regarding the planned tours for later this year, we expect an invite from Weston College again for the under 19's. Knysna is also a possibility. As soon as we know the outcome, efforts will be put in place to start with the fundraising.
The erecting of the score board on the main field should be completed very soon. The possibility to have a white wall erected with a score board for the B-field is under consideration. Extra care and preparation is required to ensure the bottom field is in a good playable state for matches, as it feels that the pitch is somewhat neglected.
During home games, the team representatives can decide whether meals for the players will be prepared on site or ordered from a nearby facility. Collecting the funds from the group is important to ensure sifficient meals can be sourced.
The club 100 will continue as before. There are still shirts available and marketing of the club will be conducted by the team representatives. A letter will be forwarded to involved parties.
On the coaching front, John Downey will take charge of the u/14B team. This means that all teams have dedicated coaches to steer them to success this season.
Parents are requested to submit photos and news bits to the blog master for placement. This will help to give cricket a real precense for all to share in.
Training of score keepers will be dealt with as this seems to be lacking at the moment.
The next meeting is scheduled for 7 March 2012, specifically to discuss fund raising projects.

13 February 2012
Algemene jaarvergadering 2012
Ouers, bestuur, onderwysers asook lede was teenwoordig by die afgelope jaarvergadering soos gehou op 30 Januarie 2012. Uit die bestuursverkiesing is die volgende nuwe lede aangewys:
Die fasiliteite op die skoolterrein het aansienlik verbeter die afgelope jaar. Pieter vd Merwe en sy werkers verseker die voorbereiding van die blaaie en die oefennette. 'n Roller word vanaf Hire-It gebruikleen en daar sal blootstelling aan hulle verleen word in die skool se nuusbrief. Finale kwotasies vir die telborde word nog ingewag.
Daar bestaan weer 'n moontlikheid vir die o/19A's om in September die Weston toer mee te maak na Mooirivier. Daar is ook 'n uitnodifging ontvang vanaf Punt in Mosselbaai. Moontlike toere vir die junior spanne moet ook sterk oorweeg word.
Die uittredende voorsitter, Henry Brink, bedank die vorige komitee vir hul onbaatsugtige bydrae die afgelope jaar. In die besonder word Schalk Pretorius bedank vir sy opofferings en harde werk om krieket by Stellenberg 'n sukses te maak. Wedersyds word alle ouers ook bedank vir hulle toewyding vir die saak van die sport.
Die nuwe komitee sal op 15 Februarie vergader, in die skool se personeelkamer om 18H00.
- Voorsitter - Louis Trichardt (nie beskikbaar nie, posisie moet herbespreek word)
- Onder-voorsitter - Duncan Fairbairn
- Tesourier - Carin van Zyl
- Sekretaris - Linette Liebenberg
- Webmeester - Leon Kampman
- o/14 - Marais Cartstens (A-span) & Radie Basson
- o/15 - Leigh Collins
- o/19 - Jacques Pienaar (A-span) & Coenie du Plessis (B-span)
Die fasiliteite op die skoolterrein het aansienlik verbeter die afgelope jaar. Pieter vd Merwe en sy werkers verseker die voorbereiding van die blaaie en die oefennette. 'n Roller word vanaf Hire-It gebruikleen en daar sal blootstelling aan hulle verleen word in die skool se nuusbrief. Finale kwotasies vir die telborde word nog ingewag.
Daar bestaan weer 'n moontlikheid vir die o/19A's om in September die Weston toer mee te maak na Mooirivier. Daar is ook 'n uitnodifging ontvang vanaf Punt in Mosselbaai. Moontlike toere vir die junior spanne moet ook sterk oorweeg word.
Die uittredende voorsitter, Henry Brink, bedank die vorige komitee vir hul onbaatsugtige bydrae die afgelope jaar. In die besonder word Schalk Pretorius bedank vir sy opofferings en harde werk om krieket by Stellenberg 'n sukses te maak. Wedersyds word alle ouers ook bedank vir hulle toewyding vir die saak van die sport.
Die nuwe komitee sal op 15 Februarie vergader, in die skool se personeelkamer om 18H00.
07 February 2012
Kwarteind van die Sammy Bloch kompetisie
Stellenberg se eerste span het teen Edgemead kragte gemeet in die kwarteindstryd van die Sammy Bloch uitklop kompetisie. Hierdie wedstryd word oor 30 kolfbeurte beslis. Stellenberg sit 'n skaflike telling van 110 lopies op die telbord, met Walther Groenewald wat 33 en Marco Fourie wat 20 lopies onderskeidelik aanteken.
Nadat Edgmead stelling ingeneem het voor die penne, is almal uitgeknikker vir 70 lopies. Met die boulwerk het Nicloaas Cilliers (5/15), Matthew Duncan (2/8) en Jean Heinlein (2/5) die skade aangerig.
'n Oorwinning van 40 lopies verseker dat ons plek in die semi's bespreek is. Wel gedaan Stellies!!

25 January 2012
Welcome to 2012
Welcome and blessed 2012 to all our readers, supporters and players. To all our players in their respective age groups - hope your cricket goals have been set for the season. Ensure they are reachable with enough in there to stretch you that little bit extra.
At the time of writing, the season already kicked off with all the teams having played their first game for the year against Brackenfell. The results thereof will be published as soon as they have been made available.
Dit is weer tyd vir die algemene jaarvergadering - dit sal plaasvind op 31 Januarie om 18h00 in die skool se personeelkamer. Aspekte rondom die bestuur, fondse en algemene krieketsake sal bespreek word, asook die kies van 'n nuwe komitee vir die jaar. Toere word beplan, so dit beoog om 'n opwindende seisoen te wees. Kom deel daarin!

Subscribe to:
Posts (Atom)