o/14A: wenpersentasie van 50%
Mees konsekwente kolwer - Karl Laubscher
Beste kolwer - Kristofor Collins
All rounder - Karl Laubscher
o/14B: wenpersentasie van 50%
Beste kolwer - Darren van Aarde
Beste bouler - Ryan Taylor
Beste veldwerker - Dominic Terblanche
All rounder - Jannu Nieman
o/15A:
Beste kolwer - Christopher Graham
Meriete sertifikaat - Timothy Faibairn (100 tal teen DF Malan)
Beste bouler - Stephan du Plessis
o/15B: wenpersentasie van 100%
o/17A: wenpersentasie van 71% (wen 5 uit 7)
Beste kolwer - Duncan Brink
Beste bouler - Nicholaas Cilliƫrs, Danie Visser & Michael Lambropolis
Beste veldwerker - Marko Fourie, Neil Krochscheepers & Armand Smuts
o/19A: wenpersentasie van 89%
Wenners van Sammy Bloch 35/35 uitklop
Wenners van 17de Weston krieketfees op Mooirivier
Uitsonderlike prestasies word uitgelig:
- Japie Venter - 414 lopies met 2 vyftigtalle met die kolf
- Ryan Pridgeon - 335 lopies met 1 vyftigtal met die kolf
- Anton Eksteen - 29 paaltjies vir boulwerk
- Ryan Pridgeon - 25 paaltjies vir boulwerk
- Jean Heinlein - 23 paaltjies vir boulwerk
- Beste kolwer - Rudolph Cronje met 655 lopies (59,5 gemiddeld per kolfbeurt), behaal 5 vyftigtalle met 'n onoorwonne 85 lopies.
- Beste bouler - Luhan vd Vyver trek 36 paaltjies plat teen 'n gemiddeld van 8,6 lopies per paaltjie.
- Beste veldwerker - Japie Venter
- Mees veelsydigste speler - Rudolph Cronje (655 lopies en 27 paaltjies).
Japie Venter ontvang sy trofee as beste veldwerker
No comments:
Post a Comment